Thank you
for your Support!

BACKGROUND

“HOPE FOR WINTER” was launched 17 years ago, aiming to encourage the public to collect winter essentials for the less fortunate during the cold winter months. The project has gained nation-wide following and support from the public, local business and especially the media. Some of the organisations involved in the HOPE FOR WINTER campaign are; PEN(PTA), MES (JNB, CPT, PE and Kempton Park), lsinkwa Setheku (KwaZulu-Natal) and Tower of Hope (Bloemfontein). In addition to collections coordinated by the organisations whose clients benefit from the HOPE FOR WINTER campaign, there are over 200 donation drop-off points located nation-wide for those who wish to contribute.

HOW DOES THE CAMPAIGN WORK?

A national campaign is launched every year to invite the public to make a tangible difference in the lives of people and their communities unable to afford the basics needed to survive harsh winter conditions. The campaign starts on 1 June every year and South-Africans are encouraged to collect winter essentials such as jackets, scarfs, non-perishable food products and other items that may be used to minimise the adverse effects of winter. The public can either drop these items off at any of the 200+ collection points nationally, or are invited to distribute the items themselves and share their story on our Facebook page, #Hope‑Is‑Here.

HOW ARE THE FUNDS UTILISED?

Funds raised during the campaign will be distributed among the four main beneficiaries/ partners to support the services they render to the communities they serve. All goods collected are distributed to those in need within the areas where the goods are collected.


Baie dankie
vir jou Ondersteuning!

AGTERGROND

'WINTERHOOP' is 17 jaar gelede op die been gebring met die doel om die publiek aan te moedig om noodsaaklike benodigdhede vir die koue wintermaande vir minder bevoorregtes in te samel. Die projek het oor die afgelope paar jaar landswyd aansienlike aanhang en ondersteuning van die publiek, plaaslike besighede en die media ontvang. 'n Paar van die organisasies wat by die WINTERHOOP‑veldtog betrokke is, is PEN (Pretoria), MES (Johannesburg, Kaapstad, Port Elizabeth en Kempton Park), lsinkwa Setheku (KwaZulu‑Natal) en Toring van Hoop(Bloemfontein). Benewens die insamelings wat gekoördineer word deur die organisasies waarvan die kliënte bevoordeel word deur die WINTERHOOP‑veldtog, is daar 'n bykomende 200 punte landwyd waar skenkings afgelaai kan word vir dié wat graag 'n bydrae wil lewer.

HOE WERK WINTERHOOP?

'n Landswye veldtog word jaarliks onderneem waartydens die publiek genooi word om 'n tasbare verskil te maak in die lewens en gemeenskappe van mense wat nie die basiese benodigdhede kan bekostig om in die strawwe winteromstandighede te oorleef nie. Die veldtog begin elke jaar op 1 Junie en Suid‑Afrikaners word aangemoedig om noodsaaklike middele in te samel, soos jasse, serpe, niebederfbare kosprodukte en enige ander item wat gebruik kan word om die erge winteromstandighede die hoof te bied. Die publiek kan hierdie items aflaai by enige van die 200+ aflaaipunte landwyd, maar word ook uitgenooi om produkte self uit te deel en dan hul stories op ons Facebookblad, #Hope‑Is‑Here te vertel.

HOE WORD FONDSE GEBRUIK?

Fondse wat met die veldtog ingesamel word, word verdeel tussen die vier hooforganisasies om hulle werk in die gemeenskappe waaraan hulle diens lewer, te ondersteun. Alles wat ingesamel word, word aan behoeftiges in die omgewing waar dit ingesamel is, uitgedeel.

News / Nuus

  • Winter warmer outreach helps those battling the winter freeze As temperatures drop, sometimes to below freezing point in South Africa, winter represents cruel and cold nights for many who don’t have the means to stay warm.  With the ...
    Posted Jul 10, 2017, 4:39 AM by Mes Hillbrow
  • Winterhoop 2016 Launched! Winterhoop 2016 has started with a BANG at  MES Kempton Park!Thank you to the STREETGLOW team for blessing our clients with 35 food parcels129 blankets and warm soup
    Posted Jun 9, 2016, 4:21 AM by Mes Hillbrow
  • MES - REACHING OUT On 18 May 2016, MES, one of the organising partners of Hope for Winter, is hosting a media tour around their facilities. This will serve as a window to how ...
    Posted Jun 8, 2016, 3:35 AM by Joe Potgieter
Showing posts 1 - 3 of 3. View more »

#HopeIsHere #GiveHopeGiveWarmth


https://sites.google.com/site/winterhoop/home-1/IMG_20160521_093206.jpg?attredirects=0


https://sites.google.com/site/winterhoop/home-1/IMG_20160521_092223.jpg?attredirects=0


https://sites.google.com/site/winterhoop/home-1/IMG_20160521_094725.jpg?attredirects=0