It is easy to get involved! / Dis maklik om betrokke te wees!


Ways to Make a Difference!

Winter is the time of the year when the circle of life is at its grimmest point. Trees shed their leaves and bushes are left bare. The cold weather keeps most indoors and close to heaters and blankets. What about those who don’t have these luxuries? How do they keep warm? The HOPE FOR WINTER Campaign serves to fulfill the needs of the less fortunate during a challenging time of year. People who live on the streets are continually moving, some may not sleep in the same place every night and find it difficult to move around with blankets and heavy items. The aim of this winter campaign, is to make life a little easier by giving those living on the streets the tools to make life more bearable. Clothing in good condition, warm winter coats, thermal underwear, gloves and scarves have been found to be more efficient than blankets.

WHAT TO DONATE

  • Donate the cost of a Meal for R20,00.
  • Donate a night’s stay in a shelter at R20,00.
  • Donate the cost of/or sponsor a beanie to the value of R40,00.
  • Donate the cost of/or sponsor thermal underwear to the value of R120,00
  • Donate the cost of/or sponsor a blanket to the value of R60,00.

HOW TO DONATE

  1. SnapScan:
    1. Download the SnapScan app onto your smartphone from here.
    2. Scan the SnapScan code above and follow the instructions.
  2. Direct Deposit/ EFT or debit order:
    Account Holder Winterhoop
    Bank ABSA
    Branch Code 632004
    Account Type Savings
    Account Number 906 892 5251

START A CAMPAIGN

Challenge your friends, family, colleagues and community to collect clothing, non-perishable food products, toiletries and other winter essentials. Items collected can either be distributed by those who have collected them or can be dropped off at the nearest drop-off point.

DON'T FORGET to share your wonderful campaign stories and pictures with us by posting them on our Facebook page or by sending them to: winterhoop@mes.org.za

Thank you for YOUR support!

Maak 'n Verskil!

Winter is die tyd van die jaar waarin die lewensiklus sy laagtepunt bereik. Bome verloor hulle blare en die landskap is kaal. Die koue hou die meeste mense binnenshuis naby verwarmers en komberse. Wat van diegene wat nie oor hierdie luukse beskik nie? Hoe bly hulle warm? Die WINTERHOOP-veldtog streef daarna om in hierdie moeilike tyd van die jaar in die behoeftes van die minderbevoorregtes te voorsien. Mense wat op straat woon beweeg gedurig rond, en slaap nie noodwendig elke aand op dieselfde plek nie. Hulle vind dit moeilik om rond te beweeg met komberse en swaar goed. Die doel van die veldtog is om aan mense wat op straat woon die middele te verskaf om hulle lewens draagliker te maak. Daar is bevind dat klere in goeie toestand, warm wintersjasse, baadjies, wintersonderklere, handskoene en serpe 'n groter verskil maak as komberse.

WAT OM IN TE SAMEL EN TE SKENK

  • Borg die koste van ’n maaltyd teen R20,00.
  • Borg die koste van ’n aand in ’n skuiling teen R20,00.
  • Borg die koste van of borg ’n mussie teen R40,00.
  • Borg die koste van of borg ’n “thermal underwear” teen R120,00.
  • Borg die koste van of borg ’n kombers teen R60,00.

HOE OM 'N DONASIE TE MAAK

  1. SnapScan:
    1. Laai hier die SnapScan‑toepassing af op jou slimfoon
    2. Skandeer die SnapScan-kode hierbo en volg die instruksies
  2. Direkte Deposito / Elektroniese Fondsoorplasing / Debietorder:
    Rekeningnaam Winterhoop
    Bank ABSA
    Takkode 632004
    Rekeningtiepe Spaar
    Rekeningnommer 906 892 5251

BEGIN 'N PROJEK!

Daag u vriende, familie, kollegas en gemeenskap uit om klere, niebederfbare kosprodukte, toiletware en ander noodsaaklike winterbenodigdhede in te samel. Items wat ingesamel word, kan óf by die aflaaipunte afgegee word, óf self deur die persone wat dit ingesamel het, uitgedeel word.

MOENIE VERGEET om u wonderlike veldtogstories en foto’s te deel deur dit op ons Facebook‑blad te laai nie, of stuur dit na: winterhoop@mes.org.za sodat ons dit kan publiseer.

Baie dankie vir JOU ondersteuning!